Die volgende verantwoordelikhede m.b.t. koshuise & US huise rus stewig in die bekwame hande van hierdie afdeling:
- Studente Ontruimings Prosedures
- Beplanning, koordinering & kontrole van die finansiele & fisiese bedryfsaspekte
- Spyseniersdienste
- Skoonmaakdienste
- Dienste m.b.t. lopende onderhoud (reparasies ens)
- Optimale benutting van fisiese fasiliteite
- Om behuisingsfasiliteite so te bedryf dat die inwonende student markverwante waarde vir sy/haar geld kry
Vir verdere navrae kontak Me Bettie Preller (Bestuurder) by emp1@sun.ac.za of +27 (0) 21 808 3570