ENGLISH
 

Beleid vir studenteterugvoer oor Modules, Dosente en Programme

'n Taakgroep is in 2005 deur die Viserektor (Onderrig) saamgestel om die Studenteterugvoerstelsel te hersien. Kampuswye opnames is afsonderlik in Februarie en Oktober 2006 onder dosente en studente gedoen om hul ervaring asook voorstelle ter verbetering van die stelsel te bepaal. Voorstelle uit hierdie opnames is opgeneem in die hersiening van die Studenteterugvoerbeleid, asook die ontwikkeling van nuwe vraelyste. 


Die Beleid aangaande Studenteterugvoer oor Modules, Dosente en Programme is deur die US Senaat op 18 April 2008 goedgekeur.

 

Laai die beleid hier af

 

Terme en Voorwaardes(.pdf)
Webregulasie (.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2011 Stellenbosch Universiteit