ENGLISH
 

Databankvrae

 

Saam met die Studenteterugvoerbeleid en standaardvraelyste wat op 18 April 2008 deur die Senaat goedgekeur is, is ook 'n databank van addisionele vrae goedgekeur. Hierdie vrae sou addisioneel tot die standaardvraelyste, óf vir die skep van 'n unieke vraelys, gebruik kon word. Slegs die elektroniese stelsel sal die gebruik van die databank van addisionele vrae, wat in meer fakulteitspesifieke behoeftes kan voorsien, moontlik maak. Hierdie addisionele vrae sal nie beskikbaar wees op die gedrukte vraelyste nie.

 

Vrae oor Onderrig
Vrae oor module

 

Terme en Voorwaardes(.pdf)
Webregulasie (.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2011 Stellenbosch Universiteit