Dosente het nou ook die geleentheid om hulle terugvoer elektronies via Webstudies (WebCT) te laat afneem. Voordele verbonde aan die elektroniese afneem van terugvoer is dat dit beide tyd- en kostebesparend is en data meer akkuraat verwerk kan word.