ENGLISH
 

FAQ's
  1. Wat is die doel van Studenteterugvoer?

  2. Hoe kan studenteterugvoer verkry word?

  3. Wie kan gekontak word indien ek graag studenteterugvoer elektronies wil verkry?

  4. Hoe bestel ek papierkopieë van die studenteterugvoervraelyste?

  5. Wanneer sal ek terugvoervorms wat ek bestel het, ontvang?

  6. Wat gebeur wanneer die Studenteterugvoerkantoor die voltooide terugvoervorms ontvang?

  7. Wanneer sal ek my studenteterugvoerverslag ontvang?

  8. Is daar enige riglyne wat my kan help om my studenteterugvoer te interpreteer?

  9. Kan dosente ook insette lewer in die studenteterugvoerproses

  10. Hoeveel kos die Studenteterugvoerkantoor se dienste?

  11. Met wie kan ek praat indien ek vrae het oor die bestel en administrering van my studenteterugvoervorms, of die prosessering van my verslag?

  12. Ek wil graag my eie vraelys ontwerp. Is daar iemand wat my hiermee kan help?

  13. Met wie kan ek praat oor kurrikulumhersiening en onderrigevaluering op institusionele vlak?

  14. Is daar aanbevole leeswerk of publikasies oor die bevordering van die kwaliteit van onderrig

 

Terme en Voorwaardes(.pdf)
Webregulasie (.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2011 Stellenbosch Universiteit