Internationale Vennootskappe

Katolieke Universiteit Leuven, Belgiė. Kweekhuisproduksie van groente en kruie gewasse; N-bemesting van veldgewasse.

Universiteit van Wes Australiė, Perth. Onkruiddoder weerstand van onkruide in veldgewasse, boorde en wingerde.

Internasionale Instituut vir Tropiese Landbou, Ibadan, Nigeriė. Tropiese weidingsgewasse.

Rutgers Universiteit, New York. Kwaliteit kontrole van alle natuurlike plantprodukte wat deur die ASNAPP projek verbou word

 
 
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2008 Stellenbosch University