ENGLISH
Navorsing » NNS-gegradeerde navorsers » C-gegradeerde navorsers
Prof Ronel Foster

Foster, medeprofessor in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde in die Departement Afrikaans en Nederlands, spits haar navorsing toe op vergelykende studies van die Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse literêre stelsels. Sy het in 2003 ‘n vergelykende letterkundeprojek saam met kollegas in Nederland aangepak. Sy het opgetree as die hoofredakteur van die boek Over grenzen / Oor grense. Een vergelijkende studie van Nederlandse, Vlaamse en Afrikaanse poëzie / ʼn Vergelykende studie van Nederlandse, Vlaamse en Afrikaanse poësie, wat in 2009 deur Acco in Nederland uitgegee is. ‘n Tweede boek, Toenaderingen / Toenaderings, word in die vooruitsig gestel. Foster het ook twee poësieversamelings, Poskaarte en Nuwe stemme saamgestel, en het ‘n bekroonde volume poësie, Skoop, geskryf.

E-pos: rf@sun.ac.za

Klik hier vir inligting oor die departement waaraan Foster verbonde is.

Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2012 Stellenbosch Universiteit