Fokusareas
Die Departement se navorsing fokus op die volgende areas:
- Godsdiens, filosofie en moraliteit in antieke tekste
- Kuns en ikonografie
- Bybeltale, -vertaling en -interpretasie
- Hellenisme en Judaïsme in die intertestamentêre tyd
- Latynse letterkunde, individu en samelewing
- Nawerking en resepsie van die antieke wêreld
- Antieke kulture: metodologie en interpretasiemodelle
- Die studie van antieke tale en kulture in die digitale tydperk
Meer inligting oor die fokusareas is hier beskikbaar.
Godsdiens, filosofie en en moraliteit in antieke tekste
Hebreeuse profete en simboliek (Kruger)
Wysheidsliteratuur (Cook)
Griekse morele filosowe and godsdienste (JC Thom)
Vroeg-Christelike letterkunde (JC Thom)
Kuns en ikonografie
Ikonografie van die Ou Nabye Ooste (Cornelius)
Bybeltale, -vertaling en -interpretasie
Taalkunde en vertaling van die Hebreeuse Bybel (Van der Merwe)
Die Ou Testament en die antieke wêreld (Cornelius, Kruger)
Die Septuaginta-vertaling (Cook)
Taalkunde en vertaling van die Griekse Nuwe Testament (JC Thom)
Die Nuwe Testament en die antieke wêreld (JC Thom)
Hellenisme en Judaïsme in die intertestamentêre tyd
Septuaginta (Cook)
Dooie See-rolle (Cook)
Griekse en Latynse letterkunde, individu en samelewing
Liriese digkuns (S Thom)
Romeinse digters van die Goue Eeu (De Villiers)
Augustinus (Kotzé)
Nawerking en resepsie van die antieke
Griekse literêre motiewe in wêreldletterkunde (Pauw)
Die literêre resepsie van Romeinse digkuns (De Villiers)
Die antieke wêreld en populêre kultuur (Cornelius)
Antieke kulture: metodologie en interpretasiemodelle
Kultuurantropologie en Siro-Palestynse kulture (Kruger)
Kognitiewe linguistiek en interpretasie (Van der Merwe)
Die studie van antieke tale en kulture in die digitale tydperk
Multimedia en antieke kulture (Cornelius)
Hipertekskommentare van die Hebreeuse Bybel (Van der Merwe)