Faculty of Arts and Social Sciences
»Tuisblad   »Personeel   »Programme   »Nuus en Gebeure   »Seminare en Kongresses   »Publikasies   »CAE    »English  

Filosofie » Programme

Die Departement Filosofie bied 'n verskeidenheid kursusse op verskillende vlakke van studie aan. Dit maak deel uit van die Universiteit van Stellenbosch se programgebasseerde onderrigbenadering. Hoe filosofie by hierdie benadering inskakel word hieronder verduidelik. Vir nadere besonderhede oor die inhou van spesifieke kursusse, kies voorgraadse of nagraadse kursusse hieronder.

Filosofie by Stellenbosch 

Filosofie kan in verskillende programme as hoof- of ondersteunende vak vir die B.A.-graad gevolg word en kan dan lei tot verdere studie en navorsing in die vak self.

Dit kan voor- en nagraads ook met groot vrug gekombineer word met verskeie ander studierigtings, veral die tale en die sosiale wetenskappe. Raadpleeg gerus die jaarboek van die Fakulteit Lettere vir verdere inligting oor vakkombinasies.

Voorgraadse Filosofie Modules.pdf
Honneurs in Filosofie.pdf
MA in Filosofie.pdf
PhD in Filosofie.pdf
Nagraadse Diploma in Toegepaste Etiek.pdf
MPhil in Toegepaste Etiek.pdf
PhD in Toegepaste Etiek.pdf

 
 
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2009 Stellenbosch Universiteit