Faculty of Arts and Social Sciences
»Tuis   »Personeel   »Studente & Onderrig   »Navorsing   »Seminare   »Gemeenskapsinteraksie   »English

  
    Welkom     
    Kontakbesonderhede     

Welkom by ons departement

Die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie is 'n dinamiese department wat bestaan uit twee onderskeibare en verbandhoudende dissiplines, naamlik Sosiologie en Sosiale Antropologie.

Ons handhaaf 'n uitstekende reputasie as 'n sentrum van kundigheid in die onderrig van Sosiale Teorie en Navorsingsmetodologie binne en oor beide dissiplines heen.

Op voorgraadse vlak bied ons aparte hoofvakke in Sosiologie en Sosiale Antropologie aan en op nagraadse vlak dissipline-gebaseerde programme vanaf Honneurs tot Doktorale studie. Ons bied ook nagraadse programme in Sosiaalwetenskaplike Metodes.

Voornemende Studente

NUUS

Daar sal geen seminaar hierdie week plaasvind nie.

ØPurity and Creolisation in Post-apartheid Afrikaans Culture and Identity, Prof Kees van der Waal by Stellenbosch Forum  (klik hier)

Ø"Verskillende identiteite kan Afrikaans verryk" - Prof Kees van der Waal (klik hier)

ØGeluk aan Bernard Dubbeld, Kathleen McDougall & Gugulethu Siziba met die ontvangs van die Next Generation Social Sciences toekennings (klik hier)

ØProf Cherryl Walker besoek Basel Universiteit (klik hier)

ØProf Lindy Heinecken verkies as redaksielid van internasionale tydskrif Armed Forces & Society (http://afs.sagepub.com/)

ØProf Simon Bekker was medeskrywer van 'n nuwe boek - "Capital Cities in Africa"

ØKathleen McDougall dien op die raad van Anthropology Southern Africa.

ØNuwe Nagraadse Diploma in Sosiaalwetenskaplike Metodes in 2012 (klik hier)

 

     Ø Navorsers in die media:

 

      

          Kortkursusse: 2012

 

       


 
 
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2009 Stellenbosch Universiteit