Departemente
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat in 1925 gestig is, is die grootste van die Universiteit se tien fakulteite. Dit bestaan uit die agt departemente en verskeie sentra, 'n instituut en buro. Die fakulteit is in drie groot geboue op die hoofkampus op Stellenbosch gehuisves, terwyl die nagraadse programme van die Nagraadse Bestuurskool en die Skool vir Publieke Leierskap in die goed toegeruste geboue op die Bellvilleparkkampus aangebied word.
Akademiese Departemente

BedryfsielkundeBedryfsielkunde
EkonomieEkonomie
LogistiekLogistiek
Nagraadse BestuurskoolNagraadse Bestuurskool
OndernemingsbestuurOndernemingsbestuur
RekeningkundeRekeningkunde
Skool vir Publieke LeierskapSkool vir Publieke Leierskap
Statistiek en Aktuariële WetenskapStatistiek en Aktuariële Wetenskap

Institute en Sentrums

Afrika Sentrum vir MIV en VigsbestuurAfrika Sentrum vir MIV en Vigsbestuur
Afrika Sentrum vir BeleggingsanaliseAfrika Sentrum vir Beleggingsanalise
Buro vir Ekonomiese OndersoekBuro vir Ekonomiese Ondersoek
Instituut vir ToekomsnavorsingInstituut vir Toekomsnavorsing
Sentrum vir Statistiese Konsultasie Sentrum vir Statistiese Konsultasie
Sentrum vir VoorsieningskettingsbestuurSentrum vir Voorsieningskettingsbestuur

 
 
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2006 Stellenbosch Universiteit