Navorsing en Gemeenskapinteraksie






 

Navorsing

Die fakulteit se navorsingsuitsette word jaarliks bepaal volgens die norme van die Departement van Hoër Onderwys Departement.  Die fakulteit is baie  trots op sy prestasie om oor die afgelope vyf jaar deurgaans groei in sy aantal publikasie-eenhede per senior lektor ekwivalente toon.  Hierdie syfer het sedert 2000 meer as verdubbel en is 'n gevolg van verskeie navorsingsverwante inisiatiewe.  Die fakulteit strewe daarna om so spoedig moontlik die mikpunt van 0.5 publikasie-eenhede per senior lektor ekvialent verby te steek.
   Vir 'n volledige lys van die fakulteit se navorsingsuitsette per jaar, departement en onderwerp, 'n breë omvattende beskrywing van al die navorsing aan die universiteit, NRF geëvalueerdes, ens. gaan na die Afdeling Navorsingsontwikkeling se webblad.

Gemeenskapsinteraksie

Die fakulteit het verskeie gemeenskapsdiensprojekte wat in noue samewerking met navorsing geskied. 

 
 
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2006 Stellenbosch Universiteit