Visie
Om deur al sy belangegroepe gesien te word as die leidende Fakulteit van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die RSA, wat verbind is tot die ontwikkeling van die ryk menslike potensiaal van die volle spektrum van die RSA se bevolking, wat op internasionale vlak as rolspeler hoog geag word, en binne die US 'n sentrum van uitnemendheid verbeeld.

Hierdie visie impliseer

  • Kenmerkende akademiese uitmuntendheid wat deurlopend gedemonstreer word.
  • Waardetoevoeging vir al sy belangegroepe
  • Handhawing van die hoogste professionele beeld en optrede deur alle akademiese en nie-akademiese personeel te alle tye

Ten einde meer inligting oor die fakulteit se vordering om sy visie te bereik te verkry, kan u die volgende skakels volg:


MissieMissie
Prestasie-indikatorePrestasie-indikatore

 
 
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2006 Stellenbosch Universiteit