Afdeling Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie


» Plastiese Rekonstruktiewe Chirurgie TUIS
» Mikrochirurgie
» Kraniofasiale Eenheid
» Departement Chirurgiese Wetenskappe

afdeling :: Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie

Die Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgiese Afdeling bied 'n gesofistikeerde diens van rekonstruktiewe en estetiese plastiese chirurgie. Ons is vasbeslote om uitstaande pasiëntesorg te verseker. Die kliniese werk, opleiding en akademiese aktiwiteite het ten doel om uitstekende mediese versorging te voorsien.


Dienslewering
:

Dienste sluit in volledige plastiese, rekonstruktiewe en estetiese chirurgiese tegnieke in subspesialiteite soos:

  • Gesplete lip en verhemelte chirurgie
  • Borsrekonstruksie na borskanker
  • Maksillofasiale chirurgie
  • Pediatriese plastiese chirurgie
  • Kosmetiese chirurgie
  • Algemene rekonstruktiewe chirurgie
  • Handchirurgie

Kliniese Span:
Hoof: Prof Frank Graewe

 

Senior Spesialis:
Dr Alexander Zuhlke


Deeltydse spesialiste:
Dr Andrew Bruce-Chwatt
Dr Liezl du Toit

 

Deeltydse dosente:
Dr Peet van Deventer
Dr Wayne Kleintjes

 

Kliniese Assistente:
4 kliniese assistente in opleiding

 

Elektiewe Studente:
Elektiewe studente het die geleentheid om kliniese rotasies in ons afdeling te doen. Belangstellendes kan Mev. Mariska April, Elektiewe Beampte, kontak by e-pos: maa@sun.ac.za / tel: 021 938 9549  FRE 021 938 9549


Hoof: Prof F R Graewe
Kwalifikasies: MB, ChB(Pret), MMed (Plast & Rekon Chir)(Stell), Dr.med. (TU München)
Tel: +27 21 938 9432  FREE +27 21 938 9585
Fax: +27 21 938 9717

Kontakpersoon:
Sekretaresse - Ms SW van Zyl
Tel: +27 21 938 9585  FREE +27 21 938 9585
Faks: +27 21 938 9717
Epos: swvz@sun.ac.za

Me Asanda Situnda
Tel: 021 938 4681  FREE 021 938 4681
Epos: Asanda.Situnda@westerncape.gov.za




Alle regte voorbehou © 2012 Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Terme van gebruik Vrywaring