Departement Geneeskunde


» Geneeskunde TUIS
Afdelings:
» Algemene Interne Geneeskunde
» Dermatologie
» Endokrinologie
» Farmakologie
» Gastroënterologie
» Infeksiesiektes
» Kardiologie
» Nefrologie
» Neurologie
» Respiratories
» Rumatologie
» Spesiale eenhede


» Nagraadse webtuiste
» Sentrum vir Mediese Etiek en die Reg

geneeskunde :: Endokrinologie
Endokrinologie word gehuisves in 'n goed-toegeruste (insluitende biochemiese -, been-densitometrie -, en beenhistologie-laboratoria) 15-bed Metaboliese Eenheid in die Tygerberg Akademiese Hospitaal. Buitepasiëntfasiliteite en basiese navorsingslaboratoria (3eVloer Kliniese Gebou) is ook beskikbaar. 'n Uitgebreide pasiëntsorgdiens in Algemene Endokrinologie, Diabetologie en Metabolisme word aan die hospital en sy dreineringsgebied voorsien, maar die afdeling funksioneer ook as verwysingsentrum vir pasiënte met metaboliese beensiektes soos osteoporose en diegene met komplekse endokrinopatiëe. Die afdeling het 'n langstaande en indrukwekkende navorsingsrekord op basiese sowel as kliniese vlak, en is aktief by voor- asook nagraadse onderrig betrokke.

Hoof: Prof B H Ascott-Evans
Kwalifikasies: MBChB (UCT), FCP (SA)

E-pos: bae@sun.ac.za
 
 
Kontakbesonderhede:

Universiteit:
Jennifer Stopford
021 938 9074
Jennifer@sun.ac.za

Tygerberg:
Lee-Ann Korasie
021 938 5125
cardoza@sun.ac.za

Ander personeel:

  • Prof Stephen Hough - Konsultant - fsh@sun.ac.za
  • Dr Magda Conradie - Konsultant - mc4@sun.ac.za
  • Prof Jan de V Lochner - Konsultant (deeltyds) - jdevl@sun.ac.za
  • Dr Sue Honiball - Mediese beampte (deeltyds) – susan@adept.co.za
  • Dr A Gentana – Mediese beampte (deeltyds)
  • Prof William Ferris - Hoof: Basiese Navorsingslaboratoria
  • Mrs Riana Eager - Hooftegnikus: Kliniese Beenlaboratorium – rc2@sun.ac.za
  • Dr Francois van Zyl – Senior Kliniese assistent ( 2012 – 2013) – ftvanzyl@vodamail.co.za
  • Dr Zane Stevens – Senior Kliniese assestent (2012 – 2013) – zdstevens@hotmail.com
  • Dr Hanel Sadie-van Gijsen, Senior Lektor, 021-938-9257, hsadie@sun.ac.za
  • Dr Ellen Andrag, Post - doktorale Navorsingsgenoot, 021-938-9257, ellenandrag@sun.ac.za
  • Ms Martine van den Heever, PhD student, 021-938-9250, vdh@sun.ac.za
  • Ms Cara-Lesley Bartlett, PhD student, 021-938-9250, carab@sun.ac.za
  • Mr Alex Jacobs, PhD student, 021-938-9250, alexj@sun.ac.za

    1-2 roterende Kliniese Assistente; PhD studente

  • Navorsingsbelange:  

    • Molekulęre biologie van osteoblast en stamseldifferensiasie, proliferasie en apoptose - in die besonder hoe dit verband hou met die invloed van glukokortikoďede op been.
    • Diabetes, insulienweerstandigheid en die metaboliese sindroom.
    • Etniese verskille in beensterkte en die voorkoms van frakture.
    • Kliniese tiroďedologie
    • Pituďtęre tumore.

    Nuttige skakels:

    • Vereniging vir Endokrinologie, Metabolisme en Diabetes van Suid Afrika         
      (SEMDSA) - www.semdsa.org.za     
    • Nasionale Osteoporose-stigting van Suid Afrika
      (NOFSA) - www.osteoporosis.org.za          




    Alle regte voorbehou © 2012 Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Terme van gebruik Vrywaring