Departement Geneeskunde


» Geneeskunde TUIS
Afdelings:
» Algemene Interne Geneeskunde
» Dermatologie
» Endokrinologie
» Farmakologie
» Gastroėnterologie
» Infeksiesiektes
» Kardiologie
» Nefrologie
» Neurologie
» Respiratories
» Rumatologie
» Spesiale eenhede


» Nagraadse webtuiste
» Sentrum vir Mediese Etiek en die Reg

geneeskunde :: Infeksiesiektes

Die Afdeling Infeksiesiektes is deel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Stellenbosch Universiteit op die Tygerbergkampus en is 'n stigterslid van die Infeksiesiektes Sentrum by die Stellenbosch Universiteit. Ons buitepasient dienste is gebaseer by die Infeksiesiektes Kliniek in Tygerberghospitaal: Dit sluit in 'n standaard MIV antiretrovirale behandelings kliniek insluitende PMTCT, 'n kliniek vir meer gekompliseerde Infektiewe siektes probleme (insluitende TB en MIV), asook 'n kliniek spesifiek vir primźre immungebrekssiektes. Binne pasiėnt dienste sluit in antibiota kontrole en kliniese infeksiesiekte konsultasies aan all departemente in Tygerberghospitaal. Ons doen ook aktief uitreik na verkeie dorpe in ons verwysingsarea insluitend Paarl, Worcester, Stellenbosch, Malmesbury en Khayelitsha. Voor en nagraadse onderrig in Infeksiesiektes word op 'n gestruktureerde en deurlopende platform aangebied.

Hoof: Dr J J Taljaard
Tel: (27)-21-9385229
Faks: (27)-21-9317442
E-pos: jjt@sun.ac.za

Kontakbesonderhede:

Tel: ID Kliniek: +27 21 938 4592 of 5229
Kantoor: +27 21 938 9645
Fax:   ID Kliniek: +27 21 938 6116
Kantoor: +27 21 931 7442
E-pos:  jjt@sun.ac.za
Fisiese Adres:  C8A Oos Infeksiesiektes Eenheid, Tygerberghospitaal, Tygerberg
Posadres:  Posbus 19063, Tygerberg, 7505

Ander personeel:

Sentrum vir Infeksiesiektes vennote:

  • Direkteur - Dr Jean Nachega
  • Afdeling Geneeskundige Mikrobiologie - Prof Elizabeth Wasserman
  • Afdeling Geneeskundige Virologie - Prof Wolfgang Preiser
  • Departement Pediatrie en Kindergesondheid - Prof Mark Cotton
  • Eenheid vir Infeksievoorkoming en -Beheer - Prof Shaheen Mehtar
  • Afdeling Gemeenskapsgesondheid - Dr Neil Cameron

Nuttige skakel:

http://www.fidssa.co.za/




Alle regte voorbehou © 2012 Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Terme van gebruik Vrywaring