|
|
geneeskunde :: Rumatologie
|
Die Afdeling Rumatologie by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch is hoofsaaklik 'n buitepasiėnt gebaseerde diens. Daar word toestande wat varieer van fibromialgie tot vaskulities geassesseer en behandel. Dit word ondersteun deur 'n opdatum immunologie laboratorium en beeldingsdiens. Daar is ook rehabilitasiedienste sowel as maatskaplike ondersteuning beskikbaar. Die afdelintg is aktief betrokke met voor- sowel as nagraadse onderrig. Uitreikdienste word deur Dr Piek by Paarl Hospitaal gelewer in die Weskus area.
|
|
Hoof: Dr M Manie Tel: +27 21 938 5527 Faks: +27 21 931 7810 E-pos: mou@sun.ac.za
Kontakbesonderhede: Tel: +27 21 938 5527 / +27 21 938 9074 Faks: +27 931 7442 Adres: Afdeling Rumatologie ; Departement Geneeskunde; Tygerberghospitaal, Francie van Zijllaan, Parow, 7505
|
|
Ander personeel:
Personeel: Daar is drie konsultante, almal in deeltydse hoedanigheid:
Navorsings- en spesiale belange:
- Onderrig op voorgraadse- en nagraadse vlak
- Aspekte van Sistiemiese Lupus Eritematose insluitend die genetika, oorlewing en sitokien interaksies.
- Serologie van Rumatologiese toestande, veral Rumatoiede Artritis
- Inflammatoriese miopatiėe
|
 |