|
Afdelings wat in hierdie departement gehuisves word, is betrokke by 'n reeks opvoedkundige aktiwitetie en hanteer studente op voorgraadse sowel as nagraadse vlak.
Danksy innoverende projekte en inisiatiewe het die departement se nagraadse studentekorps geweldig uitgebrei. Afstandsonderrig- en tenologie-gemedieerde programme wat deur die departement aangebied word, dra trouens daartoe by dat ‘n groot aantal Stellenbosch-studente nie meer land- of kampusgebonde is nie, maar inderwaarheid verteenwoordigend is van die hele węreld.
|
|
|
|
|

Uitvoerende hoof: Prof UME Chikte Kwalifikasies: BChD (UWC), DHSM, MDent (Witw), MSc (Lond), PhD (Stell) Tel: +27 21 938 9095 Faks: +27 21 931 9723 E-pos: Prof Usuf Chikte
|
|
Kontakpersoon: Me Adele Fourie Tel: 021 938 9753 Faks: 021 938 9723 E-pos: Adele Fourie
Nagraadse koördineerder (Interdissiplinęre Gesondheidswetenskappe): Dr Jyothi Chabilall Tel: 021 938 9604 E-pos: jchabilall@sun.ac.za
|
 |