|
|
Die sentrum is 'n gesamentlike onderneming van die universiteit en die provinsiale regering van die Wes-Kaap, en word in die Departement Interdissiplinêre Gesondheidswetenskappe by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe gehuisves. Dit sou egter ook by enige ander instansie, soos van tyd tot tyd ooreengekom, gehuisves kon word.
Die sentrum is uniek in die aanbieding van omvattende rehabilitasie, opvoedings- en opleidingsprogramme, navorsings- en diensgeleenthede vir alle professionele persone in die gesondheidswetenskappe asook rehabilitasieverwante gebiede op alle vlakke van gesondheidsdienste en in die gemeenskap.
|

|
|
Hoof: Me G Mji Kwalifikasies: Diploma in Fisioterapie, MEDUNSA; HOD-UNISA; BSc Fisioterapie - MEDUNSA 1992, MSc in Fisioterapie - Universiteit Kaapstad 2001. Tel: +27 21 938 9528 Faks: +27 21 931 9835 E-pos:
G Mji - Gumji@sun.ac.za
Kontakpersoon: Me Anita Palmer Tel: +27 21 938 9090 / 9936 Faks: +27 21 931 9835 E-pos:
rehab2@sun.ac.za
Terug na bo
|
 |