Afdeling: Spraak-Taal- en Gehoorterapie



» Spraak-Taal- en Gehoorterapie TUIS
» Onderrig
» Kliniese Opleiding
» Personeel
» Departement Interdissiplinêre Gesondheidswetenskappe

spraak-taal- en gehoorterapie :: Personeel


Mev Berna Gerber 
Afdelingshoof
Lektor 

Tel: +27-21-938 9494

Faks: +27-21-938 9737

E-pos:
berna@sun.ac.za 
Onderrigveld: Gemeenskapstudies; Multi-kulturele intervensie; Diensleer

Navorsingsfokus: Kommunikasie en kulturele diversiteit; Kommunikasie in gesondheidsorg; Onderrig in gesondheidswetenskappe

Prof Mershen Pillay
Medeprofessor
Tel: +27 21 938 9885
Faks: +27 21 938 9737
E-pos: mershen@sun.ac.za
Onderrigveld: beroepsoudiologie, disfagie (slukafwykings), kritiese gestremdheidstudies. Ek koördineer tans die nagraadse (magister-en doktorale) navorsingsprogramme in spraak-taalterapie en oudiologie.
Navorsingfokus: Ek stel veral belang in die navorsing van ototoksisiteit. Ek ondersoek tans biomerkers van gehoorverlies as gevolg van chemiese blootstelling in die werksplek. Verwant hieraan, ontwikkel ek ook dienste en navorsing in sifting, diagnose en behandeling van volwassenes met verworwe gehoorverlies. My navorsing in disfagie het ten doel om die geldigheid van kliniese (bedkant) evaluasies te bepaal met verwysing na videofluoroskopie en/of endoskopiese sluk-studies.‬


Dr Daleen Klop
Senior Lektor 

Tel: +27-21-938-9525
Faks: +27-21-938 9737

E-pos: dk@sun.ac.za 
Onderrigveld:
Vlotheidsversteurings; Taal en geletterdheid; Nagraadse program 

Navorsingsfokus:
Ontluikende geletterdheid; Taal en geletterdheid; Narratiefontwikkeling


Me Corneli Strydom 
Lektor; Kliniese Koördineerder 

Tel: +27-21-938-9586

Faks: +27-21-938 9737

E-pos:
corneli@sun.ac.za 
Onderrigveld: Neuromotoriese spraakafwykings;Neuro-ontwikkelings afwykings; Disfagie; Aanvullende en alternatiewe kommunikasie (AAK)

Navorsingsfokus: Pediatriese HIV/AIDS; Neuro-ontwikkelingsterapie; Pediatriese disfagie; Aanvullende en alternatiewe kommunikasie


Me Helena Oosthuizen
Lektor
Tel: +27-21-938-9125
Faks: +27-21-938-9737
Epos: oosthe@sun.ac.za
Onderrigveld: Taalontwikkeling en -afwykings
Navorsingsfokus: Taalvariasie; Taalafwykings in 'n veeltalige samelewing, Assessering van Kindertaal; Narratiefontwikkeling.
 


Mev Monique Visser 
Lektor

Tel: +27-21-938-9123

Faks: +27-21-938 9737

E-pos: mputter@sun.ac.za 
Onderrigveld: Taalontwikkeling en -afwykings; Vroeë geletterdheid; Artikulasie- en Fonologiese afwykings
Navorsingsfokus: Taal en Geletterheid


Me Faeza Bardien 
Lektor 

Tel: +27-21-938-9741

Faks: +27-21-932-0805

E-pos:
faeza@sun.ac.za
Onderrigveld: Normale ontwikkeling; Neurogene taalafwykings

Navorsingsfokus: Persone met gehoorgestremdheid in hoofstroomonderwys


Mev Gouwa Dawood 
Lektor 
Tel: +27-21-938-9741
Faks: +27-21-932-0805
E-pos:
gouwa@sun.ac.za
Onderwysveld: Spraak- en Gehoorwetenskap; Oudiometrie 
Navorsingsfokus: Gehoorgestremdheid


Sekretaresse:  Mev Faheema Losper  

Tel: +27-21-938-9494

Faks: +27-21-932-0805
E-pos:  faheema@sun.ac.za


 

Back to top

 




Alle regte voorbehou © 2012 Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Terme van gebruik Vrywaring