Afdeling Anatomiese Patologie


» Inligting tans net in Engels beskikbaar. Kliek hier
» Departement Patologie

Die afdeling Anatomiese Patologie in samewerking met die Stellenbosch Universiteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens bied die volgende aan:
  • 'n omvattende diagnostiese diens in Anatomiese Patologie aan pasiënte en dokters
  • opleiding van voor- en nagraadse studente
  • aktiewe betrokkenheid by navorsing van 'n multidissiplinêre aard.

 



Alle regte voorbehou © 2012 Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Terme van gebruik Vrywaring