|
|
|
Risiko- en Beskermingsdienste is 'n diensafdeling van die Stellenbosch Universiteit wie se verantwoordelikheid dit is om 'n veilige kampus vir die studente, personeel en die besoekers aan die Universiteit Stellenbosch te help verseker.
Risiko- en Beskermingsdienste lewer 'n wye reeks fisiese risiko- en beskermingsdienste aan die US-kampusgemeenskap. Sekuriteitsbeamptes patrolleer die kampus 24 uur per dag, 7 dae per week.
Risiko- en Beskermingsdienste is geleë op die Kelderverdieping in die Onderwysblok.
Kontaknommer: +27 21 938 9507
|
 |