|
:: Liquid BULLET (Pepergas)
Afweermiddel vir selfverdediging kan bestel word by Beskermingsdienste se kantore. Daar is 'n verskeidenheid beskikbaar.
30g Canister R25 40g Canister R30 Viper Key ring or Pocket Clip R40 Lipstick canister R48
Hoe om te bestel? Besluit watter item gekoop wil word. Betaal die relevante bedrag in by die kassiere (Eerste vloer; Kliniese Gebou) Bring die kwitansie na Beskermingsdienste: Kamer 0022, Kelderverdieping, Kliniese Gebou
Vir navrae kontak +27 21 938 9508
|
 |