Etiek

Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het twee navorsingsetiekkomitees (NEK's) wat navorsing op mense ondersoek en een wat eksperimentele dierenavorsing ondersoek.

Die drie etiekkomitees is:

» Komitee vir Proefdiernavorsing (KPN)
» Komitee vir Mensnavorsing (KMN)
» Komitee vir Kliniese Proewe (KKP)
Links:
» Mediese Navorsingsraad (MNR) Etiekriglyne
» Belmont-verslag
» Helsinki-verklaring
» Eenheid vir Bio-etiek, Tygerberg
» Departement van Gesondheid: Etiek en Gesondheidsnavorsing: Beginsels, Strukture en Prosesse, 2004
» Raad vir Internasionale Organisasies en Mediese Wetenskappe


All rights reserved © 2007 Faculty of Health Sciences  Terms of use