Medewerkers

Huidiglik word almal in die fakulteit wat belangstel in Gesondheidswetenskappe Onderrig (GWO)gesien as medewerkers van die SGWO. Hierdie persone het aangedui dat hulle belangstel in GWO.  Vir die toevoeging van u naam tot hierdie lys, kontak gerus vir Me Myrna van Zyl.

» Kliek hier vir die Medewerkers-datalys
» Kliek hier vir inligting rakende navorsingsondersteuning


Alle regte voorbehou © 2012 Fakulteit Gesondheidswetenskappe  Terme van gebruik