|
|
Verlengde Graadprogramme (VGP)
Verlengde Graadprogramme word in die Fakuteit Gesondheidswetenskappe aangebied met die doel om gekeurde studente vir die programme MB,ChB, BSc in Dieetkunde, en BSc in Fisioterapie te help met die ontwikkeling van hulle potensiaal met die oog op die vewerwing van 'n graad in die onderskeie programme.Dit behels kortliks dat die eerste jaargang van die program oor twee jaar versprei word met spesifieke hulpmeganismes wat ingebou is om die studente akademies te ondersteun.
Vir verdere inligting kontak:
Dr AJN Louw VGP Koördineerder Tel. 021 938 9389 E-pos: ajnlouw@sun.ac.za
|
 |