Navorsingsondersteuning

 


English
Vind bronne
Boeke, tydskrifte, tydskrifartikels, tesisse... 
Navorsingsuitset
Navorsingsevalueringshulpmiddels, inleweringsprosedures... 
Bestuur jou verwysings
Citation Linker, verwysingstegnieke... 
Bly op hoogte
Aktualiteitsdienste... 
Help jouself
Gidse en tutoriale... 
Raad en opleiding
Vakgidse, fakulteitsbibliotekarisse... 
Uitleen en bestel
Sirkulasie, interbiblioteeklenings... 
Nuttige skakels
Nuttige webwerwe wat verband hou met navorsing... 

 

WELKOM!

Welkom by die Biblioteek se webblad vir navorsingsondersteuning!

Die doel van hierdie webblad is om aan julle (navorsers en nagraadse studente) inligting te verskaf oor biblioteekdienste en bronne wat julle navorsing kan ondersteun.  Gebruik asseblief ook die Vakgidse vir vakspesifieke inligting en vir die kontakbesonderhede van julle fakulteits- of takbibliotekarisse. Ons verwelkom kommentaar en voorstelle ter verbetering van ons dienste en hierdie webblad.  Stuur 'n e-pos aan die Webbestuurder.

** NUWE E-BRONNE **

BioMed Central: Dié intydse uitgewer spesialiseer in biologiese en mediese navorsing, bied navorsers die geleentheid om kosteloos te publiseer en verskaf gratis toegang tot die eweknie-beoordeelde tydskrifte wat hulle publiseer.

Scopus is ’n omvangryke abstrak- en sitaatdatabasis van navorsingsliteratuur en webbronne van gehalte. Dit is ontwerp om omvattende inligting vinnig en maklik te vind om sodoende die literatuurnavorsingsproses uitmuntend te ondersteun. Scopus word as een van die twee hoofsitaatdatabasisse gereken. Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied reeds toegang tot die ander een, naamlik Web of Science (Thomson, ISI).



Terms and Conditions (.pdf)
All rights reserved © 2007 - 2010 Stellenbosch University