A. PLEK, DATUMS EN TYE Die verlening van grade, diplomas en sertifikate (hierna kwalifikasies genoem) in Maart 2012 vind plaas in die DF Malangedenksentrum te Coetzenburg op die datums en tye soos hieronder aan-gedui. Die geleentheid sal regstreeks gebeeldsend word by http://www.sun.ac.za/streaming: